| This category in other languages: | | | | Albanian (73) | Arabic (621) | Armenian (42) | | Asturian (4) | Azerbaijani (38) | Bangla (0) | | Basque (93) | Belarusian (6) | Bosnian (100) | | Breton (8) | Bulgarian (778) | Catalan (593) | | Chinese Simplified (1,880) | Chinese (776) | Croatian (453) | | Czech (1,639) | Danish (2,443) | Dutch (5,258) | | English (117,637) | Esperanto (145) | Estonian (34) | | Faroese (2) | Farsi (263) | Finnish (641) | | French (8,658) | Furlan (6) | Galician (142) | | German (18,309) | Greek (295) | Gujarati (9) | | Hebrew (721) | Hindi (285) | Hungarian (468) | | Icelandic (21) | Indonesian (386) | Interlingua (7) | | Irish (9) | Italian (2,903) | Japanese (3,037) | | Kannada (6) | Kashubian (6) | Kazakh (18) | | Korean (457) | Kurdish (69) | Latin (3) | | Latvian (72) | Lithuanian (568) | Luxembourgish (0) | | Macedonian (11) | Malay (13) | Marathi (6) | | Norwegian (1,080) | Occitan (2) | Ossetian (0) | | Polish (2,233) | Portuguese (951) | Punjabi (4) | | Romanian (1,823) | Romansh (3) | Russian (4,756) | | Sardinian (9) | Scots Gaelic (4) | Serbian (285) | | Slovak (623) | Slovenian (183) | Spanish (3,528) | | Swahili (1) | Swedish (1,510) | Tagalog (2) | | Taiwanese (2) | Tamil (14) | Tatar (3) | | Telugu (7) | Thai (543) | Turkish (3,315) | | Ukrainian (184) | Vietnamese (101) | Welsh (7) |
|
 | - Afrikaanse Speltoetser - Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde..
|
 | - Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker - Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys)..
|
 | - Arkweb Ontwerp - Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies..
|
 | - Die geskiedenis van die internet - Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik..
|
 | - Doki Webontwerp - Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje..
|
 | - Infokerk - Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware..
|
 | - Interpret - Teks-na-spraak- en vertalingsagteware vir Engels na Afrikaans, asook tweetalige woordeboeke..
|
 | - Kenweb - Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste..
|
 | - Kleuter-Klieks - Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar..
|
 | - Lotto Sonder Grense - Loterysagteware te koop, met drukfunksie en meervoudige genereerfunksies. Vereis Java. Gratis demonstrasieweergawe..
|
 | - NG Web - Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes..
|
 | - Rekenaars - Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop..
|
 | - Stellenbosch Publishers - 'n Speltoetser genaamd Proefleser, tesourus genaamd GrEAT en woordeboek (EN<>AF en EN<>DE) genaamd TextDynamika (vroeër Rosetta) vir Microsoft Windows..
|
 | - Treehouse Consulting - Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika.
|
 | - Upfront Systems - 'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte..
|
 | - Webgrafika - Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp..
|
 | - WSpel - Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003. Woordelys aangepas by jongste spelreëls. Webwerf bevat ook handleiding en gedigte..
|
|