English Swedish Deutsch  Espanol Francais  Japanese
Search:
 

Top: World: Afrikaans: Tuis: Gesinswerwe:

shop

See also:

This category in other languages:
   
Czech  (12)  Danish  (142)  Dutch  (135)  
English  (2,245)  Italian  (77)  Norwegian  (111)  
Polish  (215)  Russian  (22)  Spanish  (108)  
Swedish  (101)  


  • Bouwer - Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal..
  • Buchanan - Malcolm en Elmari van Australië. Afrikaanse bladsy van hoofsaaklik Engelse werf..
  • Burger - Henri en Engela van Tzaneen. Foto's, biografie en Henri se Hardekoolvuurstories..
  • Claassen - Pieter en Anna-Maré van Nieu-Seeland. Nuttige inligting vir aspirant immigrante..
  • Dekker - Louis en Monica van Taiwan. Kuns- en fotogalery, skryf jou naam in Taiwannees, en hul lewensverhaal..
  • Delport - Johan en Rona van Pretoria. Reisverslae oor hul reis in Amerika, met fotoalbum..
  • Grobler - Johan en Linda van Parow in die Kaap. Enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto..
  • Hellin - Hilda en Gervaas uit België. Webgrafika, skakels na Afrikaanse werwe, en artikels..
  • Jooste - Kobie en Schantell en kroos Jaco en Theo, van Nederland. Foto's, opsommings en inleiding oor emigrasie na Nederland..
  • Joubert - Henning en Lien. Fotoalbum, geldmaakpraatjies en finansiële diens..
  • Kühn en Yssel - Johan en Joleen, en Lollie die hond. Foto's en 'n boereworsresep..
  • Nel - Esmé en Johan, albei lede van 'n Antarktiese ekspedisie. Bladsy oor hul wedervaringe op die koue kontinent..
  • Neville Van der Westhuizen - Neville en Sharlene van Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika. Stokperdjies, Van der Westhuizen-familiestamboom en foto's..
  • Pauley - Andreas se webwerf oor sy familie, met gedigte, nuus en foto's..
  • Potgieters - Dries en Estelle se reisverhale oor vakansies in Europa, Suid-Afrika en Zambië..
  • Smit - Stephan en Sonja van die Weseilande in Skotland. Foto's en vertellings..
  • Smith - Pieter en Wilna van Vaalpark. Foto's, mannekampte, Jesus-bladsye en gesinsbladsye..
  • Spies - Marlene en Arno van Kanada se portaal..
  • Steenkamp - Chris en Joey se enkelbladsy met allerlei inligting..
  • Van Blerk - Webjoernaal van hierdie familie sedert Augustus 2004..
  • Van der Spuy - Edwin en Ina se portaal met Afrikaans Oppie Net, 'n nuusbrief Uithoeke, fisioterapie en inligting oor Kanada..
  • Vermaak en Blom - Dawid Vermaak en Hester Blom se webruimte vanuit die noord-ooste van Amerika, met foto's..



Home  -  About us  -  Contact  -  Terms
© 2008  - 
Links  
The collection of links include over 110 million top sites in a variety of formats and languages.