 | - Afrikaanse Hoër Meisieskool - Geleë in Pretoria. Akademie, kalender, geskiedenis, koshuisbesonderhede, kultuur, alumni, sport en tradisies..
|
 | - CVO-skool Pretoria - Prospektus, leerlinge, skoolgeld, toelatingsvereistes, Ons Anker-nuusblad, CVO-debat, en ander CVO-skole..
|
 | - Goudveld Hoërskool - Akademie, besoeders, foto's, kultuur en opvoedkundig, ouers, prospektus en sport..
|
 | - Hoërskool D.F. Malan - Geleë in Bellville. MTBS-sportbyeenkoms, foto's, personeel en fasiliteite, matriekbladsy, alumni, en kontakbesonderhede..
|
 | - Hoërskool Dr EG Jansen - Amptelike webwerf van dié skool, met bladsye oor alumni, nuusbriewe, inskrywings en jaarprogram. Elders is afdelings oor sport, kultuur, akademie, en die sosiale lewe..
|
 | - Hoërskool Garsfontein - In die ooste van Pretoria. Akademiese, sport- en kultuur-besonderhede, nuusbriewe en inligting..
|
 | - Hoërskool Jeugland - Geleë in Birchleigh. Agtergrond, uitleg, kontakbesonderhede, restaurant, klasrooster..
|
 | - Hoërskool Linden - Geleë in Johannesburg. Nuusbrief, kwartaal- en weekprogram, prestasies, foto's, en inskrywingsvorm..
|
 | - Hoërskool Menlopark - Akademie, alumni, Engelse weergawe van blad, kultuur en sentrums, sosiaal en sport..
|
 | - Hoërskool Oudtshoorn - Hoof se boodskap, geskiedenis, akademie en skooldrag, sport, handboeke, tradisies en skoollied..
|
 | - Hoërskool Overkruin - Geleë in Pretoria. Amptelike werf met bladsy oor wat die skool bied, hul borge, en skoolprogram en skoolreëls..
|
 | - Hoërskool President - Geleë in Vrijzee, Goodwood. Inligting oor die skool, ouers-onderwyser-kommunikasie, en foto's..
|
 | - Hoërskool Wagpos - 'n Afrikaanse skool op 'n plaas 5 km buite Brits in die Noordwes. Tegniese, landbou- en gasvryheidstudies. Inligting oor koshuise en busvervoer..
|
 | - Hoërskool Waterkloof - Geleë in Pretoria. Akademie, sport, sosiaal, kultuur, alumni en kontakbesonderhede..
|
 | - Klubrooies - Ondersteunersvereniging van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, Suid-Afrika. Visie, missie, projekte, promosies en reünies..
|
 | - Kroonstad Akademie - Afrikaanse private laer- en hoërskool geleë in Kroonstad. Inligting oor aktiwiteite en kurrikulums..
|
 | - Laerskool Bakenkop - Geleë in Centurion. Akademie, skaak, briewe, foto's, kultuur, skoollied deur Koos Doep, sport, en missiestelling..
|
 | - Laerskool Beaumont - Geleë in Somerset-Wes. Tweetalige werf oor kultuur, administrasie, prospektus, sport en roosters, en 'n nuusbrief..
|
 | - Laerskool Broederstroom - Geleë in Ifafi. Personeel en bestuursraad, leerlingraad, akademie, kultuur en sport, busroete en nuus..
|
 | - Laerskool D.F. Malherbe - Geleë in Vanderbijlpark. Akademie, sport, kultuur, personeel, leerlingraad en nuusbrief, kalender, foto's..
|
 | - Laerskool Emfulenipark - Geleë in Vanderbijlpark. Inligting oor die gradeplegtigheid, revue, akademie, leerlingraad, sport en kultuur..
|
 | - Laerskool Fleur - Geleë in Lyttelton, Centurion. Nuusbrief, beheerliggaam, kultuur, klerewinkel, naskoolse afdeling, prestasies en akademie..
|
 | - Laerskool Horison - Geleë in Roodepoort. Algemeen, akademie, sport en kultuur, finansies en die trust, omsendbrief en kontakbesonderhede..
|
 | - Laerskool Lynnwood - Akademie, bestuur, geskiedenis, kultuur en winkel, naskoolsentrum, sport en dagboek..
|
 | - Laerskool Newton - Geleë in Kimberley. Tweetalige werf met inligting oor akademie, fasiliteite, koshuis, kultuur, sport, en webskakels..
|
 | - Laerskool Unika - Geleë in Randburg. Akademie, borge, geskiedenis, jaarprogram, webskakels, skoolkoerant, personeel en kultuur..
|
 | - Laerskool Wesbank - Geleë in Oudtshoorn. Geskiedenis, skoolhoof en missie, akademie en rekenaars, leerlinge en buitemuurse aktiwiteite, nasorg, preprimêr en kunstefeesinligting..
|
 | - Morgenzon Landbou Akademie - Die sogenaamde Landties, 'n Afrikaanse skool in Mpumalanga, met landbou-, tegniese en gasvryheidstudies. Laer- en hoërskool, en toerisme-inligting..
|
 | - Oos-Rand Akademie - 'n Afrikaanse private skool met Chritelike beginsels aan die Oos-Rand in Gauteng..
|
 | - Paul Roos Gimnasium - Geleë in Stellenbosch. Aansoekvorm, kontakbesonderhede, fasiliteite, geskiedenis, sport en sosiaal. Tweetalige werf..
|
 | - Paul Roos Gymnasium - Hoërskool in Stellenbosch, digby Kaapstad, Suid-Afrika. Inligting oor vakkeuses, sportsoorte, kultuur en oueraktiwiteite..
|
 | - Preprimêre Skool Orban - Geleë in Johannesburg. Inleiding, skoolsake, onderrig, addisionele klasse, kontakbesonderhede..
|
 | - Primêre Skool Fichardtpark - Algemene inligting, nuusbriewe, skoollied, rooster, snoepie, buitemuurse aktiwiteite, geskiedenis en kontakbesonderhede..
|
 | - Randburg Hoërskool - South Afrikaanse Afrikaans christelike publieke skool. Randburg, Gauteng..
|
|