| This category in other languages: | | | | Albanian (46) | Arabic (450) | Armenian (27) | | Asturian (5) | Azerbaijani (16) | Bangla (14) | | Basque (119) | Belarusian (4) | Bosnian (92) | | Breton (10) | Bulgarian (377) | Catalan (1,306) | | Chinese Simplified (1,849) | Chinese (596) | Croatian (458) | | Czech (1,733) | Danish (2,703) | Dutch (5,295) | | English (134,106) | Esperanto (117) | Estonian (36) | | Faroese (5) | Farsi (308) | Finnish (726) | | French (8,878) | Galician (158) | German (17,444) | | Greek (269) | Gujarati (13) | Hebrew (835) | | Hindi (161) | Hungarian (171) | Icelandic (20) | | Indonesian (479) | Interlingua (9) | Irish (8) | | Italian (5,857) | Japanese (3,206) | Kannada (10) | | Kashubian (6) | Kazakh (13) | Korean (627) | | Kurdish (96) | Latin (3) | Latvian (75) | | Lithuanian (565) | Luxembourgish (0) | Macedonian (8) | | Malay (15) | Marathi (3) | Norwegian (1,140) | | Occitan (3) | Ossetian (0) | Polish (2,016) | | Portuguese (1,155) | Punjabi (5) | Romanian (1,529) | | Romansh (3) | Russian (3,737) | Sardinian (14) | | Scots Gaelic (3) | Serbian (206) | Slovak (579) | | Slovenian (224) | Spanish (3,690) | Swahili (2) | | Swedish (1,811) | Tagalog (4) | Taiwanese (2) | | Tamil (16) | Tatar (3) | Telugu (5) | | Thai (233) | Turkish (3,035) | Ukrainian (185) | | Vietnamese (52) | Welsh (9) |
|
- Leer jouself webblaaie ontwerp
- 'n Volledige, gratis aanlyn kursus in HTML3.2. Leer webontwerp in Afrikaans, met volledige voorbeelde. | - Afrikaanse Speltoetser - Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde..
|
 | - Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker - Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys)..
|
 | - Arkweb Ontwerp - Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies..
|
 | - Die geskiedenis van die internet - Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik..
|
 | - Doki Webontwerp - Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje..
|
 | - Infokerk - Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware..
|
 | - Interpret - Teks-na-spraak- en vertalingsagteware vir Engels na Afrikaans, asook tweetalige woordeboeke..
|
 | - Kenweb - Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste..
|
 | - Kleuter-Klieks - Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar..
|
 | - LB Rekenaars - Lourens Botha verkoop rekenaars en -toebehore..
|
 | - Lotto Sonder Grense - Loterysagteware te koop, met drukfunksie en meervoudige genereerfunksies. Vereis Java. Gratis demonstrasieweergawe..
|
 | - NG Web - Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes..
|
 | - Rekenaars - Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop..
|
 | - Rekenaars webwerf - Rekenaars op afbetaling in die Wes-Kaap en Klein Karoo in Suid-Afrika..
|
 | - Stellenbosch Publishers - 'n Speltoetser genaamd Proefleser, tesourus genaamd GrEAT en woordeboek (EN<>AF en EN<>DE) genaamd TextDynamika (vroeër Rosetta) vir Microsoft Windows..
|
 | - Treehouse Consulting - Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika.
|
 | - Trio Sagteware - Webwerf- en besigheidsagtewareontwikkeling vir besighede, geleë in Suid-Afrika..
|
 | - TrioMelk - Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer..
|
 | - Upfront Systems - 'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte..
|
 | - Webgrafika - Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp..
|
 | - WSpel - Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003. Woordelys aangepas by jongste spelreëls. Webwerf bevat ook handleiding en gedigte..
|
|