| This category in other languages: | | | |
 | - Kanaal 7 - Radiostasie van Media vir Christus, 'n maatskappy sonder winsbejag geregistreer onder artikel 21 van die Maatskappyewet, wat aan geen ander organisasie of kerk verbind is nie..
|
 | - Overvaal Stereo - Streeksradiostasie vir die Noordwes, Noord-Vrystaat en Suid-Gauteng, Suid-Afrika. Nuusbrokkies, personeelbesonderhede en aktuele kwessies..
|
 | - Radio Kansel - Christelike radiostasie. Programgids en jeug- en kinderdagstukkies..
|
 | - Radio Kierieman - Boeremusiekstasie, met klankvoer in Realaudio en 'n ander klankformaat. Nuus, grappies, resepte, taalbladsye..
|
 | - Radio PUK - Kampusradiostasie van die Potchefstroomse universiteit PUCHO. Agtergrond, nuus, platejoggies en interssanthede..
|
 | - Radio Rosestad - Musiek in Afrikaans en Engels, uitgesaai vanuit Bloemfontein, Suid-Afrika.
|
 | - Radio Sonder Grense - Hoof-Afrikaanse radiostasie van die SABC. Jongste nuus en webuitsaaifasiliteit..
|
|